Yster-57 (chemiese notasie: Fe) is 'n stabiele isotoop van yster. Dit is 'n seldsame isotoop.
Mössbauer-spektroskopie Hierde isotoop is die beste Mössbauer-kern.
KMR Hierdie isotoop het 'n kernspin I=1/2 sonder kwadrupool en lewer smal pieke met goeie oplosvermoë. Die chemiese verskuiwings is ook baie groot (ongeveer 2600 dpm), maar die gevoeligheid (3,41 x 10-5 ten opsigte van H) en die natuurlike aanwesigheid (0,02119) is laag. Dit maak die effektiewe gevoeligheid slegs 7,2410 x 10-7. Verder is die meeste ysterverbindings paramagneties wat die gebruik van kernspinresonansie onmoontlik maak. Fe-KMR word hierdeur min aangewend.Hebreuse universiteit van Jerusalem
Verwysings
Kategorie:Isotope van yster