(181708) 1993 FW is die tweede trans-Neptunus-voorwerp wat ontdek is ná Pluto en Charon; die eerste is 15760 Albion. Dit is in 1993 deur David C. Jewitt en Jane X. Luu ontdek by die Mauna Kea-sterrewag in Hawaii. Mike Brown lys dit as ’n moontlike dwergplaneet op sy webtuiste.
Verwysings
Eksterne skakels
181708