Andricus van der Westhuizen is 'n dienende lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement, sedert Mei 2019. Hy was voorheen, van 2009 tot 2019, 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.

Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika