Veronica van Dyk (gebore 1 Januarie 1968) was van Mei 2014 tot Mei 2024 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Sy was die Demokratiese Alliansie se adjunkskaduminister vir sport, kuns en kultuur. Voorheen het Van Dyk van 2011 tot 2014 as raadslid van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit gedien. Van Dyk het haar nie vir die algemene verkiesing in 2024 herverkiesbaar vir die Parlement gestel nie. Van Dyk het haar nie vir die algemene verkiesing in 2024 herverkiesbaar vir die Parlement gestel nie.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika