Mike Waters (gebore 30 Junie 1967) is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.

Verwysings

Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Suid-Afrikaanse immigrante uit Groot-Brittanje