Makoti Khawula (gebore 7 Desember 1954) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Ekonomiese Vryheidsvegters vanaf 2014. Khawula is bekend dat sy weier om Engels in die parlement te praat.
Bronne
Verwysings
Kategorie:Politici van die Economic Freedom Fighters Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Zoeloes Kategorie:Anti-apartheidsaktiviste Kategorie:Suid-Afrikaanse politici Kategorie:Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktiviste