Belinda Bozzoli (oorlede 5 Desember 2020) was 'n Suid-Afrikaanse sosioloog en politikus. Sy was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie (DA).
Vroeë lewe en uitbeelding Bozzoli is die dogter van Guerino Renzo en Cora Bertha Bozzoli. Sy verwerf haar Baccalaureus Artium-honneursgraad (B.A. Hons.) aan die Universiteit van die Witwatersrand in Suid-Afrika en haar Magister Artium (M.A.) en philosophiae doctor (PhD) aan die Universiteit van Sussex in die Verenigde Koninkryk. Bozzoli was van 1978 tot 1979 genoot (Engels: associate fellow) van Yale-universiteit in die Verenigde State.
Dood Sy het aan kanker gely en sterf op 5 Desember 2020.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Sterftes in 2020