Winston Rabotapi is Suid-Afrikaanse politikus. Hy dien tans as lid van die Noordwes provinsiale wetgewer vir die Demokratiese Alliansie.DA: Winston Rabotapi: Address by North West Caucus Leader, during the plenary sitting for the debate on the Premier’s State of the Province Address (SOPA), North West Provincial Legislature (02/07/2019). Besoek op 25 Julie 2020. Tussen 2009 en 2019 was hy 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika.DA MPs elected to national assembly on April 22. Besoek op 25 Julie 2020.
Verwysings
Eksterne skakels Profiel op People's Assembly
Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika