James Selfe (23 Augustus 1955 - 21 Mei 2024) was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy het op 31 Desember 2021 op 66-jarige ouderdom afgetree uit die politiek en as parlementslid.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Alumni van Diocesan College, Kaapstad