Ian Ollis (gebore 1970) was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy het in Augustus 2018 sy pos in die parlement bedank om verder te gaan studeer by die Massachusetts Institute of Technology, asook Harvard, in Amerika.
Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1970