Lindiwe Daphney Zulu (* 1 April 1958 in Nhlazatshe, Oos-Transvaal, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress, en was die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling vanaf 25 Mei 2019 tot 30 Junie 2024.

Eksterne skakels Lindiwe Zulu op People's Assembly

Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers