Hildegard Sonja Boshoff is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy dien tans as afgevaardigde van die Nasionale Raad van Provinsies waar sy Mpumalanga verteenwoordig. Sy was ook 'n afgevaardigde tussen Desember 2013 en Mei 2014.Vermaak, Narda. Sonja appointed at NCOP . Steelburger. 25 Desember 2013. Besoek op 27 Julie 2020. Tussen Mei 2014 en Mei 2019 het sy lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika gedien.ANC sends MECs to parliament. Lowvelder. 13 Mei 2014. Besoek op 27 Julie 2020. Boshoff is 'n lid van die Demokratiese Alliansie. Verwysings
Eksterne skakels Profiel op People's Assembly
Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Afgevaardigdes van die Nasionale Raad van Provinsies