Shahid Esau is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA. Hy was van 20 Junie 2014 tot 7 Mei 2019 'n lid van die portefeuljekommitee vir Verdediging en Militerê Veterane.
Eksterne skakels Profiel by People's Assembly biography
Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika