Toby Chance (* 8 Mei 1960) is 'n Brits-gebore lid van die Parlement vir die Demokratiese Alliansie (DA). Hy is in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika verkies,
Eksterne skakel Nasionale Vergadering biografie
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie