Derrick America (gebore 5 Julie 1959) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement is, waar hy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig. Hy was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika van 2014 tot 2019. America was 'n raadslid van die Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit tussen 2011 en 2014.

Verwysings

Eksterne skakels Mr. Derrick America. People's Assembly.

Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Suid-Afrikaanse akademici