Senzeni Zokwana is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy het in die kabinet gedien as Minister van Landbou, Bosbou en Visserye (2014-2019).
Eksterne skakels Senzeni Zokwana op People's Assembly
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers Kategorie:Suid-Afrikaanse vakbondleiers Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van landbou en grondsake