Pamela Tshwete (gebore 3 Oktober 1951) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy dien tans as die adjunkminister van menslike nedersettings, water en sanitasie.
Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress