Solomon Lechesa Tsenoli is sedert Mei 2014 die adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Tsenoli is 'n lid van die regerende African National Congress.
Verwysings
Eksterne skakels Mr Solomon Lechesa Tsenoli. People's Assembly.
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika