Cornelia "Connie" September (gebore op 26 Junie 1959, Kaapstad) is 'n voormalige kabinetsminister en uitgetrede lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Sy het die pos van Minister van Menslike Nedersettings in die kabinet van Jacob Zuma beklee van 10 Julie 2013 tot 25 Mei 2014.
Eksterne skakel Cornelia Carol September op People's Assembly.
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van behuising