Susan Shabangu (gebore 28 Februarie 1956) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 2009 lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy het voorheen as minister van sosiale ontwikkeling gedien in die eerste kabinet van Cyril Ramaphosa en was van 26 Mei 2014 tot 26 Februarie 2018 minister van vroue in die presidensie in die tweede kabinet van Jacob Zuma.

Eksterne skakels Susan Shabangu op People's Assembly

Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers