Hlengiwe Mkhize (6 September 1952 – 16 September 2021) was 'n kabinetsminister en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van binnelandse sake Kategorie:Zoeloes