Lungi Mnganga-Gcabashe (27 Oktober 1960 – 18 Mei 2025) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy het as die Adjunkpresident van die ANC Vroueliga gedien sedert Julie 2023 tot haar afsterwe in 2025.
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika