Lubuklinggau (dikwels ook Lubuk Linggau) is 'n stad in die provinsie Suid-Sumatra, op die eiland Sumatra, Indonesië. Die stad het 167 138 inwoners (Junie 2004) en het 'n oppervlakte van 401,5 km².
Lubuklinggau grens in die noorde, ooste en suide aan die regentskap Musi Rawas (provinsie Suid-Sumatra) en in die suide en weste aan die regentskap Rejang Lebong (provinsie Bengkulu).
Die stad is onderverdeel in 8 onderdistrikte (kecamatan):
Lubuklinggau Barat I Lubuklinggau Barat II Lubuklinggau Selatan I Lubuklinggau Selatan II Lubuklinggau Timur I Lubuklinggau Timur II Lubuklinggau Utara I Lubuklinggau Utara II
Eksterne skakels
https://web.archive.org/web/20061205050913/http://lubuklinggau.go.ID/
Kategorie:Suid-Soematra