Siyabonga Cwele (gebore 3 September 1958) is 'n Suid-Afrikaanse politikus, dokter en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika van 1994 to 2019 vir die African National Congress.
Nadat hy verskeie kabinetsposte beklee het, is hy op 22 November 2018 deur president Cyril Ramaphosa as Minister van Binnelandse Sake aangestel, 'n pos wat hy tot 29 Mei 2019 beklee het. Hy is in Desember 2020 as die Suid-Afrikaanse ambassadeur in die Volksrepubliek China aangestel.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van binnelandse sake Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van kommunikasie Kategorie:Zoeloes