Angela Thokozile Didiza (gebore 2 Junie 1965)NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024 is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en word op 14 Junie 2024 as die Speaker van die Nasionale Vergadering verkies. Sy was as minister opgeneem in die Kabinet van Thabo Mbeki van 1999 tot 2008, en het weer as Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling in die kabinet van president Cyril Ramaphosa vanaf 2019 tot Junie 2024 gedien.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van landbou en grondsake