Bongekile Jabulile Dlomo is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was 'n lid van die vyfde Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika