Rob Davies (gebore 12 Mei 1948) was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Davies was van 11 Mei 2009 tot 30 Mei 2019 die Minister van Handel en Nywerheid van Suid-Afrika.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers