Mamonare Patricia Chueu is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en voormalige lid van die Gauteng provinsiale wetgewer vir die African National Congress.

Eksterne skakels

Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika