Bhekokwakhe (Bheki) Hamilton Cele (gebore 22 Februarie 1952) was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en die voormalige Minister van Polisie in die kabinet van Cyril Ramaphosa.

Generaal Cele is op 26 Februarie 2018 deur die nuutverkose president Cyril Ramaphosa as Minister van Polisie benoem. Hy het voorheen (2009–2011) as die Nasionale Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gedien.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van polisie Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Zoeloes Kategorie:Suid-Afrikaanse polisiebeamptes Kategorie:Polisie in Suid-Afrika