Embrose Papier (gebore te Clanwilliam op 25 April 1997) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Blou Bulle en die in Superrugby speel.
Papier maak sy debuut vir die Springbokke teen Wallis op 2 Junie 2018 in Washington, D.C., op die ouderdom van 21.
Eksterne skakels
SA rugby profiel itsrugby.co.uk profiel
Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Alumni van Hoërskool Garsfontein