Thomas du Toit (*5 Mei 1995, Kaapstad) is ’n rugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die in Superrugby op stut speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.
Springbokloopbaan Du Toit het sy debuut vir die Springbokke gemaak teen Wallis op 2 Junie 2018 in Washington, D.C., op die ouderdom van 23.
Eksterne skakels
Thomas du Toit op itsrugby.co.uk
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers