duimnael|Die hertogdom in die 8ste eeu Die hertogdom Benevento was sowat 500 jaar lank 'n hertogdom in die suide van Italië, rondom die stad Benevento.

Langobarde Die hertogdom is in 571 deur Zotto en sy Langobarde gestig. Dit het tot die inlywing van die koninkryk van die Langobarde in 774 'n deel van hierdie koninkryk gevorm, hoewel die hof in Pavia dikwels min invloed op die hertogdom gehad het. Toe Karel die Grote homself koning van die Langobarde gemaak het, het Arichis II homself onafhanklik verklaar, maar hy het aan Karel sy seun as gyselaar moet stuur. In die 9de eeu is die hertogdom verdeel tussen Benevento en Salerno en het onder invloed van die Sarasene gekom. In die 11de eeu is dit by die pouselike state ingelyf.

Hertoë

Romuald I662 - 687Grimoald II687 - 689Gisulf I689 - 706100pxRomuald II706-731Audelahis731-733100pxGregorio732-739100pxGodescalco739-742100pxGisulf II742-751100pxLiutprand751-758100pxArichis II758 -787100pxGrimoald III788-806100pxGrimoald IV806-817100pxSico817-832100pxSicard832-839

Kategorie:Geskiedenis van Italië