Akker van der Merwe (*17 Junie 1991, Vanderbijlpark) is ’n rugbyspeler wat voorheen vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die in Superrugby op haker gespeel het. Akkers, soos hy alombekend staan, speel tans vir die Vodacom . Sy jonger broer is Duhan van der Merwe, die bekende vleuel wat vir Skotland se nasionale span uitdraf.https://bullsrugby.co.za/portfolio/akker-van-der-merwe/

Springbokloopbaan Van der Merwe maak sy debuut vir die Springbokke teen Wallis op 2 Junie 2018 in Washington, D.C., op die ouderdom van 26.

Verwysings

Eksterne skakels

Van der Merwe op itsrugby.co.uk

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Alumni van Noordwes-Universiteit