Curwin Bosch (* 25 Junie 1997, Port Elizabeth) is ’n agterspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die in Verenigde Rugbykampioenskap speel.
Springbokloopbaan Op 19 Augustus 2017 het Bosch sy debuut vir die Springbokke in 'n toets teen Argentinië in Gqeberha gemaak, op die ouderdom van 20 jaar.
Eksterne skakels
Curwin Bosch op itsrugby.co.uk
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers