Warrick Gelant (gebore te Knysna, 20 Mei 1995) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die in Superrugby speel.
Springbokloopbaan Gelant het op 25 November 2017 sy debuut vir die Springbokke teen Italië op die ouderdom van 22 jaar gemaak. Hy is ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.
Eksterne skakels
Warrick Gelantl by itsrugby.co.uk
Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense