Travis Ismaiel (gebore in Kaapstad, 2 Junie 1992) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die in die Curriebekerreeks en die in Superrugby speel.

Springbokloopbaan Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 2 Junie 2018 teen Wallis in Washington, D.C. op die ouderdom van 27 jaar.

Eksterne skakels

Travis Ismaiel by itsrugby.co.uk

Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Lewende mense