Tshaneni is 'n landelike nedersetting van Jozini Plaaslike Munisipaliteit in die Umkhanyakude-distrik van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is net suid van die bekende Spookberg in die suidelike Lebomboberge geleë. Die Tshaneni- Lutherse Kerk, geleë te A1150-pad, Ntulidawo, behoort tot die ELCSA-SED-kring.
Sien ook Slag van Tshaneni Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal