Mamaroneck publieke biblioteek is 'n publieke biblioteek geleë in Mamaroneck, New York.

Adres

The Mamaroneck Public Library District 136 Prospect Avenue Mamaroneck, New York 10543

Geskiedenis Die Mamaroneck publieke biblioteek is gestig in 1923 op die Boston Post Pad. Dit het daar gebly tot 1927, toe skuif dit na 'n nuwe gebou op 136 Prospect Avenue. Vandag Die biblioteek dien meer as 18,000 mense in die dorp van Mamaroneck, New York. Dit is een van die 38 publieke biblioteke in die Westchester Biblioteek Stelsel, in Westchester County.

Die versameling bestaan uit meer as 120,000 boeke en oudiovisuele materiaal. Ongeveer 240,000 items word uit die biblioteek nagegaan elke jaar, teen 'n tempo van byna 100 items per uur.

Eksterne skakels

Mamaroneck Library website

Kategorie:Biblioteke