Waleed Al-Husseini (وليد الحسيني) is 'n Palestynse essayist, skrywer en blogger.
In Oktober 2010 het die Palestynse Owerheid hom in hegtenis geneem omdat hy na bewering lasterlik teen Islam opgetree het. Hy is van godslastering beskuldig. Sy arrestasie het internasionale aandag gekry. Hy het later na Frankryk ontsnap, waar hy suksesvol aansoek vir asiel gedoen het.
In 2013 het hy die Raad van Oud-Moslems van Frankryk gestig, en in 2015 het hy sy eerste boek oor sy ervarings geskryf, Blasphémateur ! Les Prisons d'Allah ("Godslasteraar! Die tronke van Allah"). Bibliografie duimnael|'n Vraaggesprek deur Maryam Namazie met Al-Husseini oor Blasphémateur (2016). Blasphémateur ! : les prisons d'Allah, 2015, Grasset () Engelse vertaling: Une trahison française : Les collaborationnistes de l'islam radical devoilés ("'n Franse verraad: Die kollaborateurs met die radikale Islam ontmasker"), 2017, Éditions Ring
Kategorie:Palestyne Kategorie:Essayiste Kategorie:Islam Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense