Thal 280px Kaart Wapen 175px|center 65px|center Vlag 65px|border|center Land  Deelstaat border|20px Stiermarke Koördinate Stigting 10de eeu Oppervlakte:    - Totaal 18,51 vk km  Hoogte bo seevlak 461 m Bevolking:    - Totaal (1 Januarie 2019) 2 274  - Bevolkingsdigtheid 123/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Matthias Brunner (ÖVP) Amptelike Webwerf Marktgemeinde Thal duimnael|links|Die versameling in die Arnold Schwarzenegger-museum is onder meer deur sy skoolmaat Peter Urdl saamgestel. Ook 'n replika van die skryftafel, waaragter Arnold Schwarzenegger as goewerneur van Kalifornië gewerk het, kan besigtig word duimnael|links|Die parogiekerk St. Jakob Thal is 'n markdorp in die administratiewe distrik Graz-Umgebung van die Oostenrykse deelstaat Stiermarke (Steiermark). Die nedersetting het bekendheid verwerf as die geboortedorp van Arnold Schwarzenegger en deur die plaaslike Rooms-Katolieke parogiekerk waarvoor die Oostenrykse grafikus, skilder en argitek Ernst Fuchs in die 1990's 'n uitbreiding ontwerp en versier het. Arnold Schwarzenegger het hier die doop ontvang.Steiermark.com: Fuchs-Kirche in Thal bei Graz. Besoek op 16 Mei 2018

Schwarzenegger het tot ouderdom 19 in Thal gewoon en is intussen tot ereburger verklaar. In Julie 2011 het hy die Arnold Schwarzenegger-museum ingewy in die woonhuis waar hy gebore en grootgemaak is.

Verwysings

Eksterne skakels Museums

Arnold Schwarzenegger Museum

Kategorie:Nedersettings in Stiermarke