Ek en Jy is Juanita du Plessis se tweede album. Die album word beskou as haar eerste Afrikaanse album wat in Suid-Afrika vrygestel is. Die album maak opslae met die wegholtreffer Ska-Rumba waarmee Juanita 'n huishoudelike naam geword het. Ek en Jy behaal driekeer platinumstatus met verkope van meer as 120 000 eenhede. Juanita word ook gedoop as Suid-Afrika se platinumprinses.
Snitlys