(濱野 純, Hamano JunJunio C Hamano (2009). 入門Git. p. 326. ) is 'n Japannese sagteware-ingenieur wat vir Google werk en in Kalifornië woon.
Hy is bekend as die onderhouer van Git sedert 26 Julie 2005, twee maande na Git se vrystelling. Linus Torvalds het in 2012 gesê dat een van sy eie suksesse was die erkenning van Hamano as 'n puik ontwikkelaar op Git, en dat hy hom vertrou om dit ook te handhaaf.
Verwysings
Eksterne skakels Junie C Hamano aka Gitster se Blog Junie C Hamano (gitster) Github bladsy
Kategorie:Japannese wetenskaplikes Kategorie:Rekenaarprogrammeerders Kategorie:Geboortes in die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense