Eric Michael Garcetti (* 4 Februarie 1971 in Los Angeles) is 'n Amerikaanse politikus wat tans die amp van 42ste burgemeester van Los Angeles beklee. Garcetti, 'n Angeleno in die vierde generasieOffice of Los Angeles Mayor Eric Garcetti: About Mayor Garcetti. Besoek op 15 Mei 2018 en lid van die Demokratiese Party, was vanaf 2001 lid van die Stadsraad van Los Angeles en tussen 2006 en 2012 ook sy voorsitter. In 2013 is hy vir sy eerste ampstermyn as burgemeester verkies, en vier jaar later suksesvol herverkies.
Eric Garcetti is Los Angeles se eerste Joodse burgemeester, asook sy jongste ooit – en die tweede ampsbekleër van Meksikaanse afkoms in meer as 'n eeu.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Amerikaanse burgemeesters Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Luitenante Kategorie:Los Angeles Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense