Die Kumbarivier is 'n rivier in die noorde van die Krugerwildtuin in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is 'n linkersytak van die Letabarivier wat net oos van Letabakamp in die Engelharddam ledig.

Kategorie:Limpoporiviersytakke Kategorie:Riviere in Limpopo