Die Tshivanirivier is 'n rivier in die noorde van die Krugerwildtuin in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit mond uit in die Shingwedzirivier (Rio Singuedeze), enkele kilometer nadat dit Mosambiek binnegevloei het.
Kategorie:Limpoporiviersytakke Kategorie:Riviere in Limpopo