Die Matsamabye-rivier is 'n takrivier in die sentrale Krugerwildtuin in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit ontspring in die weste van Mosambiek, maar kruis die internasionale grens en mond uit in die Olifantsrivier op Suid-Afrikaanse grondgebied.
Kategorie:Limpoporiviersytakke Kategorie:Riviere in Limpopo