Die term Mafia of mafia kan verwys na:

Die Sisiliaanse Mafia, die oorspronklike Mafia van Sisilië, Italië. Die Amerikaanse Mafia, wat gestig is deur Mafialede wat uit Sisilië na die VSA uitgewyk het. Ander "mafias" soos die Russiese Mafia, wat eintlik overbonde misdaadsindikate is en geen bande met bogenoemde Mafias het nie.