duimnael|Wapen van Aust-Agder

Aust-Agder is een van 18 Noorse provinsies (fylke). Dit grens aan die Telemark, Rogaland, en Vest-Agder provinsies. Dit het 'n oppervlak van 9,212 vierkante kilometers. Die administratiewe sentrum van die land is die dorp van Arendal.

In 2017 het die Parlement van Noorweë besluit om Aust-Agder en Vest-Agder saam te smelt in een groot provinsie met die naam Agder, effektief vanaf 1 Januarie 2020.

Populasie Sedert die sensus van 1769, het Aust-Agder 'n bestendige bevolkingsgroei ervaar: van 29,633 tot 79,927 in 1900, en tot 102,848 in 2001. Daar was beduidende emigrasie na die Verenigde State in die 19de eeu en vroeë 20ste eeu. In 2002, was daar 102,945 inwoonders, wat 2.2% van die totale bevolking in Noorweë is.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Agder Kategorie:Vorige provinsies van Noorweë