Piggs Peak is klein dorpie in die noordweste van Eswatini. Die nedersetting het ontstaan toe goud hier ontdek is in 1884, maar deesdae is bosbou die belangrikste ekonomiese bedrywigheid. Die dorpie is genoem na William Pigg, en die Pigg's Peak Casino op sy beurt na die dorpie.
In 2001 is die 115 m hoë wal van die Magugadam in die Komatirivier voltooi, 12 km suid van die dorpie by .
Bronnelys Rosenthal, Eric. 1967. Ensiklopedie van Suidelike Afrika
Kategorie:Nedersettings in Eswatini