Die kalkoenibis is 'n groot voël met kenmerkende blink, blou-swart vere. Dit word sowat 78 cm lank en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.
Identifikasie Die voël is blink met blou-swart vere. Die kop is kaal en rooi van kleur en die bene rooi.
Habitat Die kalkoenibis kom voor in veld met kort en afgebrande gras.
Verspreiding Dit kom voor in die ooste van Suider-Afrika.
Ander name Engels: Southern Bald Ibis Wetenskaplike naam: Geronticus calvus
Suid-Afrikaanse voëls Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Kategorie:Ibisse en lepelaars